Goeie dag daar voorspoedige jaar vir jou. hoopelik sal ek iewers in die jaar by jou uitkom sodra ek n gelkie kan afknyp. sal graag hoor wat my werk omstandighede my in hou of dalk my besigheid as fotograaf kan begin of iets wat beter sal wees waar van ek hou om te doen of waar in ek sal goedvaar maar ek sal defnetief iewers n plan moet maak om by jou uit te kom.

ps. dis n baie mooi foto van jou
Thank you for your message whenever you want to have a reading you can contact me ok 🙂
Hi
When are you coming to Durban?
Regards
Estelle
Goeie dag. Ek wil graag drigend by jou uitkom. Ek wil weet van biologiese ouers wat oor is. En wat my lewe voorentoe inhou.